Registrations Closed
Welpic Dormer Veiling
Die 5de Produksie veiling van Welpic Dormers vind ook in Februaie plaas te Lady Grey.
Puik gehalte Dormer ramme & ooie sal op aanbod wees.
Moet dit nie misloop nie.
Welpic Dormers
Wenner van S.A. Stamboek Nasionale Elite toekennings
