Registrations Closed
Oos-Kaap Boerbok Klub, Veldram veiling
Einde Januarie vind die Oos-Kaap Boerbokklub Veldram en ooi veiling plaas in Somerset-Oos.
Die veldaangepaste Boerbokke stel nooit teleur nie. Die veiling sal ook aanlyn beskibaar wees vir boere wat dit nie kan bywoon nie.
Registreer hier:
https://bid.bonline.africa/auctions/catalog/id/748