Skip to Content
Registrations Closed

Geelbek Elite Merino

Add to calendar:
Geelbek Elite Merinos bied hul 67ste produksieveiling aan op 29 Januarie 2025 op hul plaas Leopardsvlei in die Middelburg (Oos-Kaap) omgewing. Hierdie diere word met beproefde genetika geteel en is veldaangepas en baie goeie waarde vir geld. Op aanbod is ongeveer 80 horing en poenskopramme.